Irene-Louise van Wyk - Ek Sê So (Offisieële Musiekvideo)

Thanks! Share it with your friends!

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Added by MiAmigo
45 Views
Luister of koop 'Ek Sê So' hier - https://irenelouisevanwyk.lnk.to/EkSeSoMB
____________________________________
Lirieke:

Vergeet, vergewe, lewe
Die aand is jonk
En ons is hier
Ons is nou hier
Gerat, gereed, geeërd om
Die prop te skop tot môre kom
Tot môre kom

Gee hom gas
Al die lekker lywe
Vas, vas, vas
Maak of jy mal is
Ek sê so
Doen sommer alles
Ek sê so
Gryp my nou
My mond water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou
Ek sê so
Ek wil nie ophou
Ek sê so
Ek sê so

Maak vol maak leeg, maak weer vol
Die aand is daarts hy is in die kol
Kom ons speel hy is in die kol
Hy is in die kol

Gee hom gas
Al die lekker lywe
Vas, vas, vas
Maak of jy mal is
Ek sê so
Doen sommer alles
Ek sê so
Gryp my nou
My mond water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou
Ek sê so
Ek wil nie ophou
Ek sê so
Ek sê so

Hou vas ons gaan nou draai
Ons maak ‘n groot lawaai
Kom ons lig die dak
Ons maak net wat ons wil
Skree en dans en gil
Kom ons lig die dak
Hou vas ons gaan nou draai
Ons maak ‘n groot lawaai
Kom ons lig die dak
Kom ons maak net wat ons wil
Skree en dans en gil
Kom ons lig die dak

Gee hom gas
Al die lekker lywe
Vas, vas, vas
Maak of jy mal is
Ek sê so
Doen sommer alles
Ek sê so
Gryp my nou
My mond water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou
Ek sê so
Ek wil nie ophou
Ek sê so
Ek sê so

Composers: Roux Cloete @ Universal Music Publishing / Johan Brummer @ Universal Music Publishing / Danny Smoke @ Inhoco Music Publishing / Paulo Azevedo @ Coleske Music Publishing
Category
Kris Kristofferson
Commenting disabled.